Mary Martin

Mary Martin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Virginia Martin
Geboorte (1913-12-01)1 Desember 1913
Sterfte 3 November 1990 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 insluitende Larry Hagman
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1938–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Martin (1 Desember 1913 – 3 November 1990) was 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Birth of the Blues (1941) en True to Life (1943), en in die televisiereeks Producers' Showcase (1954).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search