Maseru

Maseru
Maseru soos gesien vanaf die Parlement Hill
Maseru soos gesien vanaf die Parlement Hill
Maseru is in Lesotho
Maseru
Maseru
Koördinate: 29°18′36″S 27°28′48″O / 29.31000°S 27.48000°O / -29.31000; 27.48000
LandVlag van Lesotho Lesotho
DistrikMaseru
Stigting1869
Oppervlak
 • Totaal138 km2 (53 vk. myl)
Hoogte
1 600 m (5 200 ft)
Bevolking
 • Totaal227 880
 • Digtheid1 651,3/km2 (4 277/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Maseru is sedert 1884 die hoofstad en grootste stad in Lesotho. Die stad het 'n bevolking van 227 880 in 2006 gehad met 'n oppervlakte van 138 km². Maseru grens aan Suid-Afrika, waar meeste van die stad se bevolking werk. Dit is 'n relatief klein stad (per oppervlakte) en is selfs kleiner as Ladybrand. Die stad lê langs die Caledonrivier (Mohokare-rivier in Lesotho). Die naam Maseru beteken plek van die rooi sandklip in Suid-Sotho.[1][2] Maseru is in 1869 deur die Britte gestig nadat die Verenigde Koninkryk Basoetoland geannekseer het.

  1. (en) Sam Romaya, Alison Brown (April 1999). "City profile: Maseru, Lesotho". Cities. 16 (2): 123–133. doi:10.1016/S0264-2751(98)00046-8.
  2. (en) A. Mabille, H. Dieterlen (1993). Southern Sotho English Dictionary (reclassified, revised and enlarged by R. A. Paroz; 1950 uitg.). Morija: Morija Sesuto Book Depot. p. 349.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search