Masiela Lusha

Masiela Lusha
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboorte 23 Oktober 1985
Tirana, Albanië
Nasionaliteit Amerikaans, Albanees
Beroep(e) Aktrise, model, digter, romanskrywer, en humanitêre
Rolprente George Lopez, Blood: The Last Vampire
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Masiela Lusha (23 Oktober 1985), is 'n Amerikaanse aktrise, digter, romanskrywer, en humanitêre. [1] Sy is in Tirana, Albanië gebore. Sy is die bekendste vir haar rol as Carmen Lopez, die besige superma op die ABC-televisiereeks George Lopez, wat haar 'n Young Artist Award-toekenning besorg het.

Lusha het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.[2][3]

  1. Fox News Channel Celebrity Birthdays. Accessed April 20, 2009.
  2. Elmira Muja (21 November 2008). "Masiela lusha, shqiptarja qe u zbulua ne Michigan nga agjenti prej Californie". Illyria (in Albanian). Tirana. {{cite news}}: Onbekende parameter |trans_title= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  3. Tanoposki, B. (14 April 2007). "Shqiptarja e Hollivudit: Masiela Lusha vjen ne Tiane". Panorama (in Albanian). Tirana. {{cite news}}: Onbekende parameter |trans_title= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search