Masiela Lusha | |
Geboorte | 23 Oktober 1985 Tirana, Albanië |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans, Albanees |
Beroep(e) | Aktrise, model, digter, romanskrywer, en humanitêre |
Rolprente | George Lopez, Blood: The Last Vampire |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Masiela Lusha (23 Oktober 1985), is 'n Amerikaanse aktrise, digter, romanskrywer, en humanitêre. [1] Sy is in Tirana, Albanië gebore. Sy is die bekendste vir haar rol as Carmen Lopez, die besige superma op die ABC-televisiereeks George Lopez, wat haar 'n Young Artist Award-toekenning besorg het.
Lusha het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.[2][3]
{{cite news}}
: Onbekende parameter |trans_title=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
{{cite news}}
: Onbekende parameter |trans_title=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search