Mathews Phosa

Mathews Phosa

Premier van Mpumalanga
Ampstermyn
1994 – 1995

LP van Mpumalanga
Ampstermyn
1999 – 1999

Persoonlike besonderhede
Gebore (1952-09-01)1 September 1952
Mbombela, Mpumalanga
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Pinky Phosa
Alma mater Universiteit van die Noorde

Nakedi Mathews Phosa is 'n Suid-Afrikaanse politikus en skrywer. Hy is 'n voormalige premier van Mpumalanga, sowel as 'n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search