| ||||
Die Mediese Ryk (groen) op sy grootste | ||||
Hoofstad | Ecbatana, huidige Hamadan | |||
Taal/Tale | Medies | |||
Regering | Monargie | |||
Koning | ||||
- 625-585 v.C. | Cyaxares (eerste) | |||
- 589-549 n.C. | Astyages (laaste) | |||
Historiese tydperk | Mesopotamië | |||
- Gevestig | 615 v.C. | |||
- Stigting | ca. 615 v.C.[1] | |||
- Verowering deur Kores die Grote | 549 v.C. |
Die Mede, Meders of Mediërs (Klassieke Latyn: Mēdus, gewoonlik in die meervoud, Mēdī; Antieke Grieks: Μῆδος, ma-to-i; Oud-Persies: Māda) was ’n antieke Iranse volk wat in ’n gebied bekend as Medië (Noordwes-Iran) gewoon en Medies gepraat het. Hul aankoms in die streek word verbind met die eerste golf migrasies van Iranse volke na Antieke Iran van die laat 2de tot die vroeë 1ste millennium v.C.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search