Meent Borcherds | |
---|---|
Dis nie bekend hoeveel portrette tydens sy leeftyd van ds. Borcherds gemaak is nie, maar net dié een het behoue gebly. | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 3 September 1762 Jemgum, Oos-Friesland, (Nederland) |
Sterf | 28 Februarie 1832 Stellenbosch |
Beroep(e) | predikant, skrywer, amateurkomponis |
Ds. Meent Borcherds (* Jemgum, Oos-Friesland, Nederland, 3 September 1762 - † Stellenbosch, 28 Februarie 1832) was 'n vroeë predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, 'n skrywer en musikale dilettant (amateurkomponis). Hy was ook die stamvader van die klein familie Borcherds in Suid-Afrika.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search