Middelburg, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in die Oos-Kaap. Vir ander gebruike, sien Middelburg.
Middelburg
Treinstasie in Middelburg
Treinstasie in Middelburg
Middelburg is in Oos-Kaap
Middelburg
Middelburg
 Middelburg se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°29′38″S 25°01′02″O / 31.49389°S 25.01722°O / -31.49389; 25.01722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitInxuba Yethemba
Stigting1852
Oppervlak
 • Totaal44,76 km2 (17,28 vk. myl)
Hoogte
1 279 m (4 196 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal18 681
 • Digtheid417/km2 (1 080/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense43.9%
 • Swart mense49.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 52.3%
 • Xhosa 43.6%
 • Engels 1.9%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
5900
Poskode (posbusse)
5900
Die Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap, is volgens sekere bronne die oudste kerkgebou van die kerkverband wat vandag nog as sodanig diens doen.
Die eertydse sinagoge, nou 'n woonhuis.

Middelburg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie die Oos-Kaap. Dit lê omtrent halfpad tussen Graaff-Reinet en Colesberg op die oewer van die Klein-Brakrivier.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Middelburg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search