Mikro

Mikro
Mikro
Mikro, oftewel C.H. Kühn
Gebore
Christoffel Hermanus Kühn

8 Oktober 1903
Sterf17 April 1968 (op 64)
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepSkrywer
Bekend virRuiter in die nag
Die jongste ruiter

Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn; 8 Oktober 1903 – 17 April 1968) was 'n bekende Afrikaanse skrywer, van meer as honderd boeke.[1] Hy is die skrywer van novelles en romans, speurverhale, jeugverhale en toneelstukke en hy skryf selfs ’n aantal gedigte wat in die vroeë dertigerjare in Die Huisgenoot gepubliseer is. Hy is veral bekend vir Ruiter in die nag en Die jongste ruiter.

  1. Esat: http://esat.sun.ac.za/index.php/Mikro

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search