Moira Lister

Moira Lister
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Foto van Moira Lister

Geboortenaam Moira Lister de Gachassin-Lafite, Vicomtesse d’Orthez
Geboorte 6 Augustus 1923
Kaapstad
Sterfte 27 Oktober 2007
Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Moira Lister in 1973

Moira Lister de Gachassin-Lafite, burggravin d’Orthez (6 Augustus 192327 Oktober 2007) was 'n aktrise en skryfster. Sy is in Kaapstad gebore as die dogter van majoor James Lister en Margaret (gebore Hogan). Sy is opgevoed aan die Parktown Convent of the Holy Family in Johannesburg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search