Mokassin

Mokassins van (links na regs) Shoshone, Sioux en Arapaho
Mokassins in die Museo de América in Madrid
Mokassins in die Britse Museum

Die mokassin (Engels: moccasin, Frans: mocassin) is skoeisel wat van bokleer vervaardig en tradisioneel deur die inheemse volke van Noord-Amerika (die Indiane of Eerste Nasies) gedra word. Mokassins is ook baie gedra deur die pelsjagters, handelaars en koloniste wat vanuit Europa na Noord-Amerika gekom het. Die mokassin het teruggekeer na Europa, waar dit (in aangepaste vorm) 'n modieuse skoeisel vir dra in vrye tyd geword het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search