Monte Carlo

Monte Carlo

Monte-Carlo / Monte-Carlu

Spélugues
'n Uitsig oor Monte Carlo (en Monaco) soos vanaf die ooste gesien.
'n Uitsig oor Monte Carlo (en Monaco) soos vanaf die ooste gesien.
Monte Carlo is in Frankryk
Monte Carlo
Monte Carlo
Koördinate: 43°44′23″N 7°25′38″O / 43.73972°N 7.42722°O / 43.73972; 7.42722
LandVlag van Monaco Monaco
Stigting1 Julie 1866
Oppervlak
 • Totaal0,61 km2 (0,234 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal14 586
Poskode
98000
Skakelkodes0377
Webwerfmonte-carlo.mc

Monte Carlo (Frans: Monte-Carlo, Monegaskies: Monte-Carlu) is die vernaamste woonkwartier van die stadstaat Monaco, 'n onafhanklike prinsdom aan die Franse Côte d'Azur (Middellandse See).

Die buurt dra sy Italiaanse naam sedert 1 Julie 1866 ter ere van Prins Charles III van Monaco. Die snelle groei van Monte Carlo het anderkant die grens tot die stigting van 'n Franse voorstad, Beausoleil, gelei.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search