Montgomery, Alabama

Montgomery

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Alabama
 County Montgomery
 Koördinate 32°21′N 86°16′W / 32.350°N 86.267°W / 32.350; -86.267
 Stigting 1817
 Geïnkorporeer op 3 Desember 1819
 Oppervlakte:  
 - Totaal 404,53 vk km
 Hoogte bo seevlak 73 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 205 764
 - Bevolkingsdigtheid 508,6/vk km
 - Metropolitaanse gebied 374 536
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Burgemeester Steven Reed (D)
 Amptelike Webwerf montgomeryal.gov

Montgomery [mɒntˈɡʌməri] is die administratiewe hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Alabama en die setel van die distrik Montgomery County. Die stad, wat na die Britse generaal Richard Montgomery (1738-1775) vernoem is en volgens die sensus van 2010 'n bevolking van 205 764 gehad het, is in die hartland van die deelstaat aan die Alabamarivier geleë. Die metropolitaanse gebied van Montgomery is die vierde grootste in Alabama met 'n bevolking van 374 536 in 2010.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search