Monument Valley

Monument Valley ( Navajo : Tse'Bii'Ndzisgaii ) is 'n gebied in die Verenigde State, op die grens tussen die state van Utah en Arizona, bekend vir sy unieke rotsformasies. Dit is geleë op die Colorado-plato 100 km wes van Four Corners, die punt waar die state van Utah, Arizona, Colorado en New Mexico ontmoet. Monument Valley is deel van die Monument Valley Navajo Stampark van die Navajo Indiane, en is toeganklik via U.S. Roete 163.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search