N.P. van Wyk Louw

N. P. van Wyk Louw
NP Van Wyk Louw in 1968
Gebore
Nicolaas Petrus Van Wyk Louw

11 Junie 1906
Sterf18 Junie 1970 (op 64)
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepDigter, akademikus en dramaturg
EggenootJoan Wessels, Truida Pohl

Nicolaas Petrus van Wyk Louw (11 Junie 1906 – 18 Junie 1970) was 'n letterkundige en professor aan die Gemeentelike Universiteit in Amsterdam en die Universiteit van die Witwatersrand. Hy was ’n Afrikaanse filosoof, digter, dramaturg en skrywer en die enigste persoon wat die Hertzogprys in drie genres, naamlik digkuns, drama en kritiese prosa, gewen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search