N2 (Suid-Afrika)

Nasionale roete N2 shield

Nasionale roete N2
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL en Stad Kaapstad
Lengte2 255 km (1 401 mi)
Belangrike aansluitings
WespuntBuitengrachtstraat in Kaapstad
  N1 in Kaapstad
N9 / N12 naby George
N10 naby Coega
N6 in Oos-Londen
N3 in Durban
Oospunt N11 / N17 in Ermelo
Ligging
StedeKaapstad
George
Port Elizabeth
Makhanda
King William’s Town
Oos-Londen
Mthatha
Durban
Richardsbaai
DorpeSomerset-Wes
Caledon
Swellendam
Riversdal
Mosselbaai
Knysna
Plettenbergbaai
Jeffreysbaai
Humansdorp
Butterworth
Kokstad
Port Shepstone
KwaDukuza
Piet Retief
Ermelo
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
N1N3
Die N2 word in rooi aangedui
Die N2 wat in Kaapstad begin/eindig.
Die N2 tussen George en Mosselbaai.
Die N2 kruis Swartvlei naby Sedgefield.
Die N2 oor die Bloukransbrug.
Die N2 en die M65 naby Durban.

Die N2 is een van Suid-Afrika se 17 nasionale paaie. Dit is die hoofsnelweg aan die suidkus van Suid-Afrika. Dit begin/eindig by Ermelo in Mpumalanga, en beweeg dan teen die kus van KwaZulu-Natal af, verby Durban, deur die Tuinroete, en die Oos-Kaap tot waar dit eindig in Kaapstad in die Wes-Kaap.[1]

  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding (Report). Nasionale Departement van Vervoer. Archived from the original on 6 Junie 2014. https://web.archive.org/web/20140606100245/http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d. Besoek op 1 September 2014. 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search