NG gemeente Uniondale

Die kerk met sy nuwe toring, ingewy in 1908. Weens die groot palmbome wat intussen bygekom het, is dit vandag onmoontlik om die kerk uit dieselfde oogpunt af te neem as in onderstaande foto's van omstreeks 1884 en 1917.

Die NG gemeente Uniondale is ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk met sy middelpunt op die dorp Uniondale, Wes-Kaap.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search