Nadine Gordimer

Nadine Gordimer
Nadine Gordimer in 2010
Gebore20 November 1923
Sterf13 Julie 2014
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virThe Conservationist
Burger's Daughter
July's People
EggenootGerald Gavron (1949–?; geskei; 1 kind)
Reinhold Cassirer (1954–2001; sy dood; 1 kind)
ToekenningsBooker-prys (1974)
Nobelprys vir Letterkunde (1991)
Statebondprys (2002)

Nadine Gordimer (19232014) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer van hoofsaaklik Engelse romans en toneelstukke. Sy wen die Booker-prys in 1974 en die Statebondprys in 2002. In 1991 wen sy die Nobelprys vir Letterkunde[1] en word die eerste Suid-Afrikaner en eerste vrou in 25 jaar om die prys te wen.[2]

  1. "The Nobel Prize in Literature 1991" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.
  2. 'Laaste roman voel soos 'n afsluiting'[dooie skakel], Beeld, 14 Julie 2014

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search