Namas

Namas

Totale bevolking: 60 000 (2005)
Belangrike bevolkings  in: Namibië
Taal: Nama
Geloofsoortuiging: Afrika Tradisionele Godsdiens, Christendom, Islam
Verwante etniese groepe: Bantoe, Herero, Boesman, Khoikhoi, Griekwas, Oorlam

Nama of Namaqua is die naam van 'n bevolkingsgroep in Botswana, Namibië en Suid-Afrika. Die Namas word as deel van die Khoikhoi-groep beskou en was in die verlede Hottentotte(n) genoem. Die benaming Hottentotte verwys na hul spreektaal waarin klieks (suigklanke) gebruik word. Die Namas en die Damaras gebruik beide Nama as taal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search