Nasionale Rugbysportfederasie

Nasionale Rugbysportfederasie
Kenteken van die Nasionale Rugbysportfederasie
Kenteken van die Nasionale Rugbysportfederasie
Spaanse naam Federación Deportiva Nacional de Rugby
Afkorting FDNR
Land Vlag van Chili Chili
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1953
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1991
Vastelandse beheerliggaam Suid-Amerika Rugby
President Cristian Rudloff
Setel Santiago de Chile, Chili
Amptelike taal Spaans
Amptelike webwerf chile.rugby

Die Nasionale Rugbysportfederasie (Spaans: Federación Deportiva Nacional de Rugby, afgekort “FDNR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Chili beheer. Die beheerliggaam is in 1953 gestig en in Santiago de Chile gesetel. Sedert 1991 verteenwoordig dit Chili by Wêreldrugby en sedert 1988 ook by Suid-Amerika Rugby (“SAR”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search