Navi Pillay

Navi Pillay
Navi Pillay
Navi Pillay in 2014

Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Menseregte
Ampstermyn
1 September 2008 – 31 Augustus 2014
Vise Kang Kyung-wha
Flavia Pansieri
Voorafgegaan deur Louise Arbour
Opgevolg deur Prins Zeid bin Ra'ad

Ampstermyn
11 Maart 2003 – 31 Augustus 2008

President van die Internasionale Straftribunaal vir Rwanda
Ampstermyn
1999 – 2003
Voorafgegaan deur Laity Kama
Opgevolg deur Erik Møse

Regter van die Internasionale Straftribunaal vir Rwanda
Ampstermyn
1995 – 2003

Ampstermyn
1995 – 1995

Persoonlike besonderhede
Gebore Navanethem Pillay
23 September 1941 (1941-09-23)
Durban, Natalprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Eggenoot/-note Gaby Pillay
Alma mater Universiteit van Natal
Harvard Law School

Navanethem "Navi" Pillay (gebore 23 September 1941) is 'n Suid-Afrikaanse juris wat van 2008 tot 2014 as die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Menseregte gedien het. 'n Suid-Afrikaner van Indiese Tamilse oorsprong, sy was die eerste nie-blanke vroulike regter van die Hooggeregshof van Suid-Afrika.

Sy het ook as 'n regter van die Internasionale Strafhof en president van die Internasionale Straftribunaal vir Rwanda gedien. As die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Menseregte is Pillay in September 2014 deur Prins Zeid bin Ra'ad opgevolg. In April 2015 word Pillay die 16de Kommissaris van die Internasionale Kommissie teen die doodstraf.[1]

  1. "Navanethem Pillay new ICDP Commissioner | International Commission against the Death Penalty". www.icomdp.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2017. Besoek op 12 Junie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search