Nederlanders | |
---|---|
Totale bevolking: | ca. 29 miljoen[1] |
Belangrike bevolkings in: | Nederland ~13,2 miljoen Suid-Afrika ~7 miljoen[2] |
Taal: | Nederlands, Wes-Fries, Afrikaans |
Geloofsoortuiging: | Histories twee-derde Protestantisme (hoofsaaklik Calvinisme met 'n noemenswaardige Lutherse minderheid), een derde Rooms-Katolieke Kerk; vandag meestal ongebonde, met Rooms-Katolieke Verenigde kerke (Gereformeerde en Lutherse) minderhede |
Verwante etniese groepe: | Ander Germaanse volke soos Afrikaners, Duitsers, Engelse, Friese en Vlaminge |
Die begrip Nederlanders (Nederlander, die Nederlandse volk) bevat verskeie definisies, en hulle kan afgesonder, verwant of deels oorlappend teenoor mekaar staan. Hieronder word die verskillende begrippe gedefinieer, waarna die artikel verder uitbrei oor die Nederlandse entisiteit.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search