Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie

Vlag van die Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie
Pakhuis van die WIC in Amsterdam

Die Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie of Geoktroyeerde West-Indische Compagnie (WIC) was 'n organisasie wat in die 17e- en 18e eeu by die Republiek van die Verenigde Nederlande se owerheid 'n monopolie verkry op handel met alle kolonies in Wes-Indië, dit wil sê die gebiede Noord- en Suid-Amerika en Wes-Afrika. Die WIC het egter ook 'n politieke doelstelling gehad, naamlik om die oorlog met Spanje na die Spaanse kolonies te verplaas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search