Nelson Mandelabaaistadion

Nelson Mandelabaaistadion
Die Nelson Mandelabaaistadion in Port Elizabeth

Bynaam Protea
Ligging Port Elizabeth, Suid-Afrika
Koördinate 33°56′16″S 25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O / -33.93778; 25.59889
Eienaar Nelson Mandelabaai Metroraad
Operateur Access Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk.
Kapasiteit 42 486 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010)[1]
48 000 (sokker en rugby)[2]
Oppervlak GrassMaster (2010–hede)
Grass (2009–2010)
Konstruksie
Eerste sooi gespit 2007
Geopen 2009
Renovasie 2009
Uitgebrei 2009
Boukoste R2,05 miljard
Argitek Architectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK
Hoofkontrakteurs Grinaker-LTA, Interbeton & Ibhayi JV
Huurders
Chippa United (2014–)
Oostelike Provinsie (2010–)
Southern Kings (2013–)
Suid-Afrikaanse Sewesspan (2011–2014)

Die Nelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.

Lugbeeld van die Nelson Mandelabaaistadion

Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.

Die stadion is die tuisveld van:

  1. "Port Elizabeth Stadium" (in Engels). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2019. Besoek op 26 Junie 2010.
  2. (en) "NMB Stadium". Nelson Mandelabaai Metro. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2010. Besoek op 7 November 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search