Neuroptera

Neuroptera
Tydperk: 299–0 m. jaar gelede
Perm tot tans
Chrysopa.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Neuroptera

Linnaeus, 1758
Superfamilies
  • Hemerobioidea
  • Coniopterygoidea
  • Ithonioidea
  • Mantispoidea
  • Myrmeleontoidea
  • Osmyloidea
Sinonieme
  • Plannipenia

Die insekorde Neuroptera, of Gaasvlerkiges, sluit mierleeus en hul verwante in. Die orde bevat sowat 6 000 spesies.[1] Neuroptera kan saam met Megaloptera en Raphidioptera in die superfamilie Neuropterida geklassifiseer word (voorheen bekend as Planipennia). Laasgenoemde sluit die elsvlieg en kameelhalsvlieg in.

  1. David Grimaldi & Michael S. Engel (2005). Evolution of the Insects. Cambridge University Press. ISBN 0-521-82149-5.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search