Ngamimeer

Ngamimeer

'n Tekening deur Alfred Ryder, toe Oswell, Murray en Livingstone in 1850 die Ngamimeer ontdek het
Koördinate:20°28.12′S 22°48′O / 20.46867°S 22.800°O / -20.46867; 22.800
Ligging:Kalahari, Botswana
Soort:Endorheiese beken
Oppervlakte:0–240 km²
Invloei:Okavangodelta
Uitvloei:geen
Nedersettings:Maun

Die Ngamimeer is 'n vlak pan in die noordweste van Botswana. Hierdie geslote bekken loop nie uit in 'n see of oseaan nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search