Nguni (bees)

'n Nguni koeikudde

Die Nguni-beesras is uniek aan Suider-Afrika. Die ras is 'n baster van verskillende Indiese en later Europese beesrasse. Die Nguni-beesras het sy ontstaan te danke aan die oorspronklike inwoners van Suider-Afrika tydens hul migrasie uit die noorde van die kontinent. Die beesras is van mediumgrootte en is aangepas vir hoëveldse weiding.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search