Nieu-Seeland Krieket

Nieu-Seeland Krieket
Kenteken van Nieu-Seeland Krieket
Kenteken van Nieu-Seeland Krieket
Engelse naam New Zealand Cricket
Afkorting NZC
Land Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Sportsoort Krieket
Stigting 27 Desember 1894
Gestig in Christchurch, Nieu-Seeland
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit op 31 Mei 1926
Vastelandse beheerliggaam IKR Oos-Asië-Pasifiek
President Debbie Hockley
Voorsitter Martin Snedden
Hoof- uitvoerende beampte David White
Setel Christchurch, Nieu-Seeland
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf nzc.nz

Nieu-Seeland Krieket (Engels: New Zealand Cricket, afgekort “NZC”), voorheen bekend as die Nieu-Seelandse Krieketraad (New Zealand Cricket Council, “NZCC”), is die bestuursliggaam wat krieket in Nieu-Seeland beheer. Die beheerliggaam is in 1894 gestig en in Christchurch gesetel. Sedert 1926 verteenwoordig dit Nieu-Seeland by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n volle lid en ook by IKR Oos-Asië-Pasifiek (ICC East Asia-Pacific).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search