Nieu-Seeland Rugby

Nieu-Seeland Rugby
Kenteken van Nieu-Seeland Rugby
Kenteken van Nieu-Seeland Rugby
Engelse naam New Zealand Rugby
Afkorting NZR
Land Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 16 April 1892
Gestig in Wellington, Nieu-Seeland
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1949
Vastelandse beheerliggaam Oseanië Rugby
President Bill Osborne
Hoof- uitvoerende beampte Mark Robinson
Setel Wellington, Nieu-Seeland
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf nzrugby.co.nz

Nieu-Seeland Rugby (Engels: New Zealand Rugby, afgekort “NZR”), tot 2013 bekend as die Nieu-Seelandse Rugbyvoetbalunie (Engels: New Zealand Rugby Football Union, afgekort “NZRFU”), is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Nieu-Seeland beheer. Die beheerliggaam is in 1892 gestig en in Wellington gesetel. Sedert 1949 verteenwoordig dit Nieu-Seeland by Wêreldrugby en sedert 2000 ook by Oseanië Rugby (“OR”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search