Nitraat

Nitraatkonsentrasie in die oseane (2009)
Eienskappe

Algemeen

Naam Nitraat  
 
Termochemiese radius 2,00(19) Å [1] 
71,4 [S.cm2/mol][2]
Lys van anione

'n Nitraat is 'n sout wat die komplekse anioon NO3- of 'n ester wat die -ONO2-groep bevat. Hierdie ioon is die suurres van salpetersuur HNO3.

Die oksidasietoestand van die sentrale stikstofatoom is 5+ (V) en nitrate is oksiderende stowwe wat baie goed in water oplosbaar is.

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. aqion.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search