Nitronium

Eienskappe

Algemeen

Naam Nitronium  
Lys van anione

Nitronium is 'n komplekse katioon met formule NO+2.

Die ioon is onstabiel en baie reaktief. Dit word gevorm in nitreersuur: 'n mengsel van gekonsentreerde salpetersuur en gekonsentreerde swawelsuur. Die meganisme word voorgestel as:

Die ioon word gebruik in reaksies wat nitrering genoem word. Die produkte is dikwels plofstowwe.

Die ioon word ook in vastestowwe soos aangetref. Stikstofpentaoksied se vaste struktuur kan voorgestel word as nitroniumnitraat: , hoewel die damp molekulêr is.[1] Hierdie verbinding is baie onstabiel.

  1. A.F. Holleman, E. Wiberg (2001). Inorganic Chemistry. San Diego: Academic Press. ISBN 0-12-352651-5.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search