Norfolkeiland

Gebied van Norfolkeiland
Territory of Norfolk Island (Engels)
Teratri of Norf'k Ailen[1] (Norfuk)
Vlag van Norfolkeiland Wapen van Norfolkeiland
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Inasmuch
(Engels vir: "Sover")
Volkslied: God Save the King (amptelik)
(Engels vir: "God beskerm die koning")

Come Ye Blessed
Ligging van Norfolkeiland
Hoofstad Kingston

29°3′S 167°58′O / 29.050°S 167.967°O / -29.050; 167.967

Grootste stad Burnt Pine
Amptelike tale Engels en Norf’k-Pitcairn[2]
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
• Administrateur‎
Federale parlementêre
grondwetlike monargie
Charles III
David Hurley
Eric Hutchinson
Onafhanklikheid
Stigting
• Afstigting van
Tasmanië
• Oorgeplaas na
Australiese beheer

Australiese eksterne gebied

1 November 1856

1 Julie 1914
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
34,6 km2  (227ste)
13,4 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2021-sensus
 - Digtheid
 
2 188[3]
61,9 / km2
160,3 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$60 209 320[4]

Geldeenheid Australiese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
NFT (UTC+11:30)
nie toegepas nie (UTC+11:30)
Internet-TLD .nf
Skakelkode +672

Norfolkeiland (Engels: Norfolk Island of Territory of Norfolk Island, Norfuk: Norfuk Ailen[5]) is 'n eiland in die Stille Oseaan wat tussen Australië in die weste, Nieu-Seeland in die suide en Nieu-Kaledonië in die noorde geleë is.

Kaart van die Norfolkeiland

Die eiland is 'n Australiese eksterne gebied met 'n oppervlakte van 34,6 km² en het 'n bevolking van 2 188 in 2021 gehad. Norfolk is in 1774 deur kaptein James Cook ontdek en die hoogste punt is 318 m (Bates Berg). Die hoofstad is Kingston en die grootste nedersetting is Burnt Pine.

  1. (en) Norfolk Island Broadcasting Act 2001 – Norf'k Ailen Brordkaasen Aekt 2001 Geargiveer 19 September 2014 op Wayback Machine
  2. (en) Norfolk Island Language (Norf'k) Act 2004 (Act No. 25 of 2004) Geargiveer 9 Oktober 2012 op Wayback Machine
  3. (en) "Cocos (Keeling) Islands". Australiese Kantoor vir Statistiek. 27 Junie 2017. Besoek op 10 Oktober 2019.[dooie skakel]
  4. (en) KPMG (2019). Monitoring the Norfolk Island Economy (PDF). Norfolk Islands: Department of Infrastructure, Transport, Cities and Regional Development. p. 4.
  5. (en) NI Arrival Card Geargiveer 13 November 2011 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search