Norium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Jura Vroeg Hettangium jonger
Trias Laat Rhaetium 201,3–208,5
Norium 208,5–~228
Karnium ~228–~235
Middel Ladinium ~235–~242
Anisium ~242–247,2
Vroeg Olenekium 247,2–251,2
Indusium 251,2–252,2
Perm Lopingium Changhsingium ouer
Die verdeling van die Trias (IKS).

Die Norium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias (serie/epog Laat Trias). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 228 tot 208,5 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Karnium en gevolg deur die Rhaetium.

  1. Gradstein et al. (2012); volgens Brack et al. (2005) van 226 tot 207 miljoen jaar

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search