Nossobrivier

Nossobrivier
Die loop van die Auobrivier, 'n sytak van die Nossob
Die loop van die Auobrivier, 'n sytak van die Nossob
Die loop van die Auobrivier, 'n sytak van die Nossob
Stroomgebied Botswana, Namibië en Suid-Afrika
Oorsprong Otjihavera-bergreeks, Namibië
Monding Moloporivier
Oorsprong-hoogte 1 900 m
Monding-hoogte 890 m
Ligging van Nossobrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Nossobrivier
Nossobrivier
Monding van die Nossob
Koördinate: 26°54′15″S 20°41′24″O / 26.90417°S 20.69000°O / -26.90417; 20.69000

Die Nossobrivier (ook Nosob of Nossop) (ǂnuse !ab, Khoikhoi vir swart rivier)[1] is 'n droë rivierloop in die ooste van Namibië en die Kalahari-streek van Suid-Afrika en Botswana. Dit dek 'n afstand van 740 km en het laas in 1989 sterk gevloei. Die rivier leen ook sy naam aan die Nossobkamp by 25°25′18″S 20°35′47″O / 25.42167°S 20.59639°O / -25.42167; 20.59639 in die Kgalagadi Vredespark.[2]

  1. du Plessis, E.J. (1973). Suid-Afrikaanse berg- en riviername. Tafelberg-uitgewers, Kaapstad. p. 293. ISBN 0-624-00273-X.
  2. Raper, P.E. (2004). South African Place Names. Jonathan Ball, Johannesburg en Kaapstad. p. 278. ISBN 1-86842-190-2.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search