Olga Kirsch אולגה קירש | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 5 Junie 1997 (op 72) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika Israel |
Beroep | Skryfster |
Bekend vir | Negentien Gedigte Die Soeklig The Book of Sitrya Oorwinteraars in die Vreemde |
Eggenoot | Joseph Gillis |
Kinders | Ada, Michal |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Olga Kirsch (*23 September 1924, Koppies –†5 Junie 1997, Rehovot) was 'n Afrikaanse digteres. Naas Elisabeth Eybers, is sy die tweede vroulike Afrikaanse digteres. Sy maak grootliks van haar Joodse afkoms en ervaringe gebruik as inspirasie vir haar digkuns. Kirsch emigreer in die 1940's na Israel, en dig 24 jaar lank nie in Afrikaans nie. Eers ná 'n besoek aan Suid-Afrika in die 1970's verbreek sy haar stilte en begin weer in Afrikaans dig.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search