Olimpiese Winterspele 1928

IIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1928

Gehou in St. Moritz, Switserland
Deelnemende lande 25
Deelnemende atlete 464 (438 mans, 26 vroue)[1]
Items 14 in 4 sporte
Openingseremonie 11 Februarie 1928
Sluitingseremonie 19 Februarie 1928
Amptelik geopen deur President Edmund Schulthess
Atlete-eed Hans Eidenbenz
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1924: Chamonix (Frankryk)
Volgende Spele 1932: Lake Placid (VSA)

Die Olimpiese Winterspele 1928 (Duits: Olympische Winterspiele 1928, Frans: Les IIes Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: II Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1928), amptelik bekend as die IIde Olimpiese Winterspele, is tussen 11 en 19 Februarie 1928 in St. Moritz, Switserland, aangebied.[2] Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde land as die Somerspele gehou was nie. Die Olimpiese Somerspele 1928 is in Amsterdam, Nederland, aangebied.

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search