Oman Krieket | |
---|---|
Kenteken van Oman Krieket
| |
Engelse naam | Oman Cricket |
Afkorting | OC |
Arabiese naam | عمان للكريكيت |
Land | Oman |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1979 |
Lid van | Internasionale Krieketraad |
Aangesluit in | 2000 |
Vastelandse beheerliggaam | Asiatiese Krieketraad |
Voorsitter | Pankaj Khimji |
Setel | Maskat, Oman |
Amptelike tale | Engels en Arabies |
Amptelike webwerf | omancricket.org |
Oman Krieket (Engels: Oman Cricket, afgekort “OC”; Arabies: عمان للكريكيت) is die bestuursliggaam wat krieket in Oman beheer. Die beheerliggaam is in 1979 gestig en in Maskat gesetel. Sedert 2013 verteenwoordig dit Oman by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 2000 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search