Oman Krieket

Oman Krieket
Kenteken van Oman Krieket
Kenteken van Oman Krieket
Engelse naam Oman Cricket
Afkorting OC
Arabiese naam عمان للكريكيت
Land Vlag van Oman Oman
Sportsoort Krieket
Stigting 1979
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 2000
Vastelandse beheerliggaam Asiatiese Krieketraad
Voorsitter Pankaj Khimji
Setel Maskat, Oman
Amptelike tale Engels en Arabies
Amptelike webwerf omancricket.org

Oman Krieket (Engels: Oman Cricket, afgekort “OC”; Arabies: عمان للكريكيت) is die bestuursliggaam wat krieket in Oman beheer. Die beheerliggaam is in 1979 gestig en in Maskat gesetel. Sedert 2013 verteenwoordig dit Oman by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 2000 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search