Omoseye Bolaji (geb. 1968) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat in Engels skryf. Bolaji het heelwat toekennings ontvang vir sy bydrae tot die swart letterkunde in Suid-Afrika.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search