Oppland

Wapen van Oppland

Oppland is 'n Noorse provinsie (fylke) wat aan Sør-Trøndelag, Møre og Romsdal, Sogn og Fjordane, Buskerud, Akershus, Oslo en Hedmark grens. Dit is 'n landgebonde provinsie, en die land se enigste provinsie wat nie aan enige oseaan of ander land grens nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search