Oud-Assiriese Ryk

Oud-Assiriese Ryk

2154 v.C. – 1776 v.C.
Ligging of Assirië
Ligging of Assirië
’n Kaart van die Antieke Nabye-Ooste omstreeks 1400 v.C.
Hoofstad Assur
Taal/Tale Akkadies
Regering Monargie
Koning
 - c. 2050 v.C. Uspia
 - 1808–1776 v.C. Samsi-Adad I (laaste)
Historiese tydperk Mesopotamië
 - Gevestig 2154 v.C.
 - Val van die Akkadiese Ryk 2154 v.C.
 - Dinastie van Puzur-Assur I 2025–1809 v.C.
 - Ontbind 1776 v.C.

Die Oud-Assiriese Ryk was ’n tydperk in Assirië se geskiedenis van die laat 21ste tot middel 18de eeu v.C. toe dié land ’n magtige ryk geword het nadat dit die Akkadiese juk afgeskud het. Daarna het dit in die 18de en 15de eeu v.C. vir kort rukke onder onderskeidelik Babiloniese en Mitannies-Horitiese heerskappy gekom.

Dié tydperk is opgevolg deur die Middel-Assiriese Ryk (1365 tot 1056 v.C.).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search