Ouderkerk aan den IJssel

Ouderkerk aan den IJssel is 'n dorpie in die Krimpenerwaard-munisipaliteit, in die Zuid-Holland-provinsie van Nederland. Dit is geleë langs die Hollandse IJssel-rivier en het meer as 4000 inwoners.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search