Oudtshoorn

Oudtshoorn
Oudtshoorn
Oudtshoorn
Oudtshoorn is in Wes-Kaap
Oudtshoorn
Oudtshoorn
 Oudtshoorn se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°35′S 22°12′O / 33.583°S 22.200°O / -33.583; 22.200
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitOudtshoorn
Stigting1847[1]
Oppervlak
 • Totaal37,6 km2 (14,5 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal61 507
 • Digtheid1 636/km2 (4 240/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense15,3%
 • Indiërs/Asiërs0,4%
 • Bruin mense70,9%
 • Swart mense12,5%
 • Ander1,0%
Taal (2011)
 • Afrikaans87,8%
 • Xhosa7,4%
 • Engels2,6%
 • Ander2,2%
Poskode (strate)
6625
Poskode (posbusse)
6620
Skakelkode044
WebwerfOudtshoorn-munisipaliteit

Oudtshoorn is met sowat 61 500 inwoners (2011-sensus) die grootste dorp in die Klein-Karoo, 'n streek in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika). Die dorp is geleë tussen die majestueuse Outeniekwa- en Swartberge, 506 kilometer oos van Kaapstad. Oudtshoorn staan onder meer bekend as die sentrum van die volstruisteel en die gasheerstad van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, die belangrikste kulturele fees van die Afrikaanse taalgemeenskap in Suid-Afrika. Die dorp is ook die beginpunt van die wynroete langs die R 62 provinsiale pad. Die N12 nasionale pad gaan deur Oudtshoorn.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 29 Augustus 2015.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Som van die hoofplekke Oudtshoorn, Bongolethu en Bridgeton tydens die 2011-sensus.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search