Dr. P.C. Schoonees | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Pieter Cornelis Schoonees 23 Desember 1891 |
Sterf | 31 Oktober 1970 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Leksikograaf |
Eggenoot | Elizabeth Crawford |
Dr. P.C. Schoonees (*23 Desember 1891, Uniondale - † 31 Oktober 1970, Strand) (Oom Sarel) was 'n Afrikaanse skrywer en leksikograaf en 'n lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.[1][2] Hy was ook die hoofredakteur van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal vanaf 1947. Hy het ook onder die skuilnaam "Jan Kloppers" geskryf.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search