PG du Plessis

PG du Plessis
Gebore
Pieter Georg du Plessis

14 Julie 1934
Sterf7 Junie 2017 (op 82)
Potchefstroom
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virAfrikaanse stories
EggenootMarie Susanna van der Merwe
KindersFrits (Frederik Jacobus) en Marita
Ouer(s)Frederik Jacobus Du Plessis en Anna Engela Venter

Pieter Georg du Plessis (14 Julie 19347 Junie 2017), bekend as PG du Plessis, was 'n Afrikaanse skrywer, dramaturg en akademikus.[1][2] Hy lewer 'n groot verskeidenheid skryfwerk, met 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse drama. Sy rubrieke wat gedurende sy loopbaan as joernalis gepubliseer is, het later uitgeloop op die TV-reeks Koóperasiestories. Sy roman Fees van die Ongenooides (2008) is wyd vereer as een van die beste Afrikaanse letterkundige werke tot op hede.[3]

  1. "PG du Plessis (1934–2017)" (Doodsberig). LitNet. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 14 Junie 2017.
  2. P.G. du Plessis op ESAT, besoek op 28 Junie 2014
  3. Van der Walt, Leana Storiewerf: http://www.storiewerf.co.za/onderhoude/oh_pgduplessis.htm Geargiveer 1 Maart 2017 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search