Pan Africanist Congress of Azania

Pan Africanist Congress of Azania
PAC
Logo van die betrokke party.
Leier Mzwanele Nyhontso
Slagspreuk Izwe Lethu!!
Our Land!!
Gestig 6 April 1959
Afgestig van African National Congress
Hoofkwartier 10de vloer, Marbletorings, Eloff & Marshall Straate, Johannesburg, Gauteng[1]
Studentevleuel Pan Africanist Student Movement of Azania
Jeugvleuel Pan Africanist Youth Congress of Azania
Ideologie Swart nasionalisme
Pan-Afrikanisme
Afrika-sosialisme[2]
Amptelike kleure Geel, groen, swart
Webblad Amptelike webwerf

Die Pan Africanist Congress of Azania (vroeër bekend as die Pan Africanist Congress, afgekort as die PAC) was 'n Suid-Afrikaanse bevrydingsbeweging en is nou 'n klein politieke party in Suid-Afrika. Dit is op 6 April 1959 gestig nadat 'n paar lede van die ANC weggebreek het omdat hulle beswaar gemaak het teen die vervanging van die Program van Aksie van 1949 wat vervang is met die Vryheidsmanifes in 1955.[3][4] Robert Sobukwe is verkies as die eerste president tydens die stigtingskongres wat in 1959 in Johannesburg gehou is.

  1. (en) "Contacts". Pan Africanist Congress of Azania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013. Besoek op 14 September 2013.
  2. (en) "South Africa – Political Parties". Country Studies. Besoek op 15 Junie 2020.
  3. (en) "Pan-Africanist Congress of Azania (PAC) (South African organization)". Encyclopædia Britannica. (12 Mei 2014). URL besoek op 13 Oktober 2016. 
  4. (Sien Apartheid Cannot be Reformed: The speeches of John Nyati Pokela, Verenigde Nasies Sentrum teen Apartheid)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search