Panyaza Lesufi

Panyaza Lesufi
Panyaza Lesufi
Lesufi in 2014

Premier van Gauteng
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Oktober 2022
Voorafgegaan deur David Makhura

Gautengse LUR vir Onderwys
Ampstermyn
31 Mei 2019 – 5 Oktober 2022
Ampstermyn
23 Mei 2014 – 29 Mei 2019
Voorafgegaan deur Barbara Creecy
Opgevolg deur Nomantu Nkomo-Ralehoko (1 dag)

Gautengse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling (Waarnemend)
Ampstermyn
5 November 2019 – 19 Junie 2020
Premier David Makhura
Voorafgegaan deur Thuliswa Nkabinde-Khawe
Opgevolg deur Nomathemba Mokgethi

Gautengse LUR vir Finansies en e-Regering
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 31 Mei 2019
Premier David Makhura
Voorafgegaan deur Barbara Creecy
Opgevolg deur Nomantu Nkomo-Ralehoko

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore Andrek Lesufi
4 September 1968 (1968-09-04)
Edenvale, Transvaal
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Natal

Andrek "Panyaza" Lesufi (gebore 4 September 1968 in Edenvale, Transvaal)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat in Oktober 2022 as die sewende premier van Gauteng aangestel is. Hy was voor dit die Lid van die Uitvoerende Raad (LUR) vir Onderwys in Gauteng en die ondervoorsitter van die African National Congress (ANC) in daardie provinsie.[1] Hy was ook kortliks LUR vir Finansies in Mei 2019, maar is gou weer na die onderwys-portefeulje geskuif. Na die afsterwe van Thuliswa Nkabinde-Khawe in November 2019 het hy ook as die waarnemende LUR vir maatskaplike ontwikkeling tot Junie 2020 gedien.

  1. 1,0 1,1 "LUR-profiel van Panyaza Lesufi". Gauteng-provinsie (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2019. Besoek op 9 Junie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search