Paralimpiese Winterspele 1998

VIIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1998

Gehou in Nagano, Japan
Deelnemende lande 31
Deelnemende atlete 562 (440 mans, 122 vroue)
Items 122 in 5 sporte
Openingseremonie 5 Maart 1998
Sluitingseremonie 14 Maart 1998
Amptelik geopen deur Kroonprins Naruhito
Atlete-eed Yonoe Ryuei
Beampte-eed
Olimpiese vlam Naoya Maruyama
Vorige Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele 2002: Salt Lake City (VSA)

Die Paralimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第七回パラリンピック冬季競技大会 Dai Shichi-kai Pararinpikku Tōkikyōgi Taikai) is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste buite Europa.

Die Olimpiese Winterspele 1998 is tussen 7 en 22 Februarie in Nagano gehou.

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search