Paranthropus aethiopicus

Paranthropus aethiopicus
Tydperk: Pleistoseen, 2.7–2.5 m. jaar gelede
Die replika van die Paranthropus aethiopicus-skedel (die "Swart Skedel").
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. aethiopicus
Binomiale naam
Paranthropus aethiopicus
(Olson, 1985)

Paranthropus aethiopicus of Australopithecus aethiopicus is ’n uitgestorwe hominiedspesie.

Die eerste fossiel wat ontdek is, was bekend as Omo 18. Dit is in 1967 in Ethiopië ontdek deur die Franse argeoloë Camille Arambourg en Yves Coppens. In 1985 is die fossiel KNM-WT 17000 deur die antropoloog Alan Walker by die Turkanameer in Kenia ontdek. Dit is ook bekend as die "Swart Skedel" vanweë sy donker kleur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search