Paranthropus robustus

Paranthropus robustus
Tydperk: Pleistoseen, 2–1.2 m. jaar gelede
Die oorspronklike skedel van Paranthropus robustus in die Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum in Pretoria.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Paranthropus
Spesie:
P. robustus
Binomiale naam
Paranthropus robustus
(Robert Broom, 1938)
Sinonieme
Australopithecus robustus (Raymond Dart, 1938)

Paranthropus robustus (of Australopithecus robustus) is oorspronklik in 1938 in Suid-Afrika ontdek. Dit lyk of die spesie se skedeleienskappe ontwikkel het om beter te kou. Vanweë die spesifieke eienskappe wat met dié robuuste lyn van Australopithecus verbind word, het die antropoloog Robert Broom die genus Paranthropus geskep en die spesie daarin geklassifiseer.

P. robustus het tussen sowat 2 miljoen en 1,2 miljoen jaar gelede geleef. Hulle het groot kakebene, kakebeenspiere en tande gehad wat aangepas was by die droë omgewing waarin hulle gewoon het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search